Pretoria sanger Stefan Jansen kondig sy nuwe EP, Wasting Time aan. Wasting Time is ’n versameling van vier liedere wat oor ’n tydperk van bykans tien jaar geskryf is. Elke lied herinner Stefan aan ’n ...
VAALDRIEHOEK – Die Vaal is geseënd met talentvolle sangers wat hul passie in verskeie genres uitleef. Vaalweekblad het by van hulle gaan hoor waarna hulle uitsien vir 2025 en wat hul aanhangers die ...
DIE musiekdepartement van die Universiteit van die Vrystaat (UV) word tans in ’n byderwetse en dinamiese musiekskool omgeskep met die doel om dit as een van die toonaangewendste tersiêre ...
JOHANNESBURG. – Die druk is nou op Afrikaanse kunstenaars om eersteklas-musiekvideo’s te maak. Só het Karen Meiring, hoof van kykNET, gesê oor ’n nuwe Afrikaanse musiek-kanaal wat binnekort op DStv ...
Karyn White, die stem agter “Superwoman” en “I’d Rather Be Alone”, keer terug met haar nuwe enkelsnit, “You’re Gonna Want Me Back”.